Persoonlikke Boodskappe
R400,00
Stuur vir my a WhatsApp na 065 538 4089 met die volgende inligting:
- Vir wie is die boodskap (Naam en Ouderdom)
- Boodskap (Bewoording of waaroor die boodskap moet gaan bv. Verjaarsdag, Bachelor’s, Troue of wat ookal die geleentheid)
- Wie jy wil he die boodskap moet gee bv. Janneman, Mandy, Tipie die Tier of wie of wat ook al
- Jou naam en ook vir wanneer die boodskap gereed moet wees.
